Accountant Job - Barberton, MP, 1300

EXPIRED
Posted by
Letitia B.
1 year ago
Location Barberton, Mpumalanga, 1300 View map
When I'm flexible
Post similar job

Details

Goeie dag

Ons is n konstruksie maatskappy. Ons omset per maand is so R15 000- R200 000. Ons het ook 4 voertuie. Ons het 20 werkers wat vir ons werk

Ons benodig n boekhouer maandeliks tot en met "trail Balance"
Jaarliks Finansiele state. Indiening van BTW asook besigheids belasting. Payroll vir 20 werkers op n maandelikse basis, indiening van UIF en PAYE. Asook CIPC Indiening. Ek is ook so 2 maande agter as u dalk vir my n eenmalige fooi op hierdie ook kan kwoteer. As u dalk vir my n volledige kwotasie kan stuur sal ek dit baie waardeer.

Contact Customer

This job is no longer open.