Accountant Job - Barberton, MP, 1300

OPEN
Posted by
Letitia B.
1 month ago
Location Barberton, Mpumalanga, 1300 View map
When I'm flexible
Post similar job

Details

Goeie dag

Ons is n konstruksie maatskappy. Ons omset per maand is so R15 000- R200 000. Ons het ook 4 voertuie. Ons het 20 werkers wat vir ons werk

Ons benodig n boekhouer maandeliks tot en met "trail Balance"
Jaarliks Finansiele state. Indiening van BTW asook besigheids belasting. Payroll vir 20 werkers op n maandelikse basis, indiening van UIF en PAYE. Asook CIPC Indiening. Ek is ook so 2 maande agter as u dalk vir my n eenmalige fooi op hierdie ook kan kwoteer. As u dalk vir my n volledige kwotasie kan stuur sal ek dit baie waardeer.

Send Quote/Enquiry

Suburb, Postcode.

To quote an amount later, leave blank (and enter question below).

Let the customer know details about your quote or ask questions.


More Accountant Jobs Near Barberton, MP


Posted by
Letitia B.
When: I'm flexible
Job Description: Goeie dag Ons is n konstruksie maatskappy. Ons omset per maand is so R15 000- R200 000. Ons het ook 4 voertuie. Ons het 20 werkers wat vir ons werk Ons benodig n boekhouer maandeliks tot en met "trail Balance" Jaarliks Finansiele state. Indiening van BTW asook besigheids belasting. Payroll vir 20 werkers op n maandelikse basis, indiening van UIF...
Mar 6, 2024