Spray-it Roofing

Spray-it Roofing

Spray-it Roofing is begin as 'n verf besigheid in Bloemfontein en Vrystaat
omgewing as gevolg van 'n tekort aan gespesialiseerde verf -spuit aanwenders
spesifiek vir dakke. Ons spesialiseer nie net in aanwending van verf nie, maar
ook waterdigting en onderhoud van dakke. “Rubberising” van dakke het
onlangs ook gewild geword en het ons ook begin met die aanwending daarvan.
Spray-it Roofing spesialiseer in gemeganiseerde metodes vir die skoonmaak
van oppervlaktes asook aanwending van die verf deur “airless” sprei
tegnologie. Ons hoë druk wassers kan ook gebruik word om vloere, plaveisel,
mure en enige groot oppervlaktes skoon te maak wat met hoe druk water
gespuit kan word. Net sowel kan ons verf masjiene ook gebruik word vir ander
groot opervlaktes wat gesprei kan word. Die besigheid onderneem om al die
onderhouds werk vir 'n dak te doen. Ons spesialiseer ook in waterdigting,
asook “rubberising” van dakke en ander oppervlaktes.

Reviews

No reviews yet.

Portfolio

No portfolio photos yet.




Spray-it Roofing

Bloemfontein, Free State, 9301
2008/107400/23