Posted by
Marius R.
When: Emergency
Job Description:
Goeiemôre! Ek is besig om te verhuis en my goed in die woonwa te pak. Die woonwa kan egter nie tans geskuif word nie. My 220v kragtoevoer skop telkens af, maar werk weer sodra ek die trip aansit. Vanoggend wil dit egter nie werk nie en dit lyk asof die trip óók nie funksioneer nie. Ek soek dringend herstelwerk, asseblief!...
Jun 4, 2025