Auto Electrician Job - Groot Brakrivier, WC, 6525

OPEN
Posted by
Marius R.
2 days ago
Location Groot Brakrivier, Western Cape, 6525 View map
When Emergency
Post similar job

Details

Goeiemôre! Ek is besig om te verhuis en my goed in die woonwa te pak. Die woonwa kan egter nie tans geskuif word nie. My 220v kragtoevoer skop telkens af, maar werk weer sodra ek die trip aansit. Vanoggend wil dit egter nie werk nie en dit lyk asof die trip óók nie funksioneer nie. Ek soek dringend herstelwerk, asseblief! Ek is woonagtig in Regendalstraat 13, Avonddans Landgoed. Groete, Marius Rix.

Send Quote/Enquiry

Suburb, Postcode.

To quote an amount later, leave blank (and enter question below).

Let the customer know details about your quote or ask questions.