Goeie dag,
Ek moet `n gebreekte glasruit laat vervang. (hoekie is gebreek so dit is nie aller dringend nie,)
Die afmetings aan my gegee is 925x558. 4mm glas. Die meenthuis is in kompleks Edenglen Langenhovenpark maar dit sal beter wees as u uself vergewis van die korrekte afmetings.