Posted by
Karin L.
When: See job details
Job Description:
Goeiedag,
Ons wil graag kwotasies kry vir verskillende motors vir HTS Middelburg se matriekafskeid. Ongelukkig het ons nog nie 'n datum nie alhoewel ons vermoed dit sal 3 Oktober wees. Ons verneem graag van die verskillende opsies wat u kan bied. Vriendelike groete.
Feb 13, 2025