Home Renovation Job - Boston, WC, 7530

EXPIRED
Posted by
Rikus B.
4 years ago
Location Boston, Cape Town, Western Cape, 7530 View map
When I'm flexible
Post similar job

Details

Ons trek 1 Februarie eers in ‘n nuwe huis in en wil dan dadelik wegspring met werk terwyl die huis nog leeg is. Dis moeilik om voor dit by die huis uit te kom, maar sal beeldmateriaal en sketse stuur. Ons kan telefonies/via Skype ook kommunikeer of is Dinsdag 17 Desember in Bellville. Ons sal waar ons kan al die materiaal bekom, ons benodig net ‘n goeie hand soos u maatskappy s’n om die werk oor te sien. Ons kosteberaming is reeds gedoen en hoop ons kan als inpas - anders sny ons waar ons voel ons moet. Kombuis:

2 stelle kaste afhaal en skuif
Houdblaaie afhaal en skuif
Muurteels afhaal
Een 3mx2,5m dun muur deurbreek
Een muur (2x2,5) verf
Drie mure (3x1m) herteel
Drie mure (3x1m) verf
Een muur 2,5x2,5m verf
Linoleum/plastiekvloer afhaal
Gasinstalleer
Cemcrete 3.5 x 3.5 vloer installeer
3 stelle kaste verf
Downlights installeer
Wasbak en kraan installeer

Badkamers (2)

Plastiek/Linoleum vloer verwyder
Stortdeure verwyder en frameless installeer
Bestaande kassie en wasbak uithaal en vervang
‘Fittings’ afhaal en vervang
Vloerteels installeer
‘Accent line’ verf
Mure verf bo teels
Ligte installeer
Blinds installeer

Tuin

Bougainvilla uithaal
Ry hoë ‘hedges’ plant - 2m hoog by 14m lank
Ry klein Pines plant
Gras uithaal en herplant - 2m by 8m

Kamer/Deur

Bestaand 2m breë ruit uitkap tot op grondvlak
1,8m wooden sliding door installleer
Muur verf

Stoep en braai

Vanaf sliding door stoep en trappe afbou
75cm hoog x 1,7m lank x 2,5m breed
Bestaande plaveisel met skoon sement toegooi
11m x 1,5m
Nuwe plaveisel skep in area waar gras uit is
Baie eenvoudige oop braai bou aan punt van nuwe sement

Ek is so jammer vir al die moeilikheid en ek verstaan die proses is buitengewoon. Ons wil bloot ‘n kosteberaming hê en hoor of dit in 4 weke afgehandel kan word. Indien nie, kan ons die verskillende take tussen verskillende spanne verdeel. Groete

Rikus Blomerus.

Contact Customer

This job is no longer open.