Bathroom Builder Job - Aliwal North, EC, 9750

COMPLETED
Posted by
Janet T.
1 year ago
Location Aliwal North, Eastern Cape, 9750 View map
When ASAP, next few days
Post similar job

Details

Ons wil die bad(klein)in die badkamer verwyder en met 'n stort vervang. Die badkamer by die hoofslaapkamer het 'n stort wat oorgebou en verander moet word om rolstoelvriendelik te wees. Ons woon in 'n meenthuiskompleks. Inligting oor watter ambagsmanne benodig word,sal waardeer word(loodgieters/iemand om behandelde sementvloere te maak(hier is teels op die vloer,maar nou wil ons net die behandelde sementvloere hê. Teëls van ons keuse kan op die mure gebruik word-ander aanbeveling vir keuse sal waardeer word.Baie dankie.

Contact Customer

This job is no longer open.
This job was successfully completed.
Create your job request