Afdakke Pretoria

Afdakke Pretoria

Afdakke Pretoria

Ons bou enkel staal afdakke volgens jou spesifikasies.

Die afdak voldoen aan die grote 6×3 vir een voertuig.Beskerm jou voertuig teen die reën en hael

Enkel afdak voor jou motorhuis. Kies jou eie materiaal IBR, Corrugated. Ons bou dit vir jou. Kontak ons vandag nog vir jou GRATIS kwotasie

afdakke Pretoria
Afdakke Pretoria bou dubbel motor afdakke. Met meer as 20 jaar in die staal bedryf, is ons trots op ons self, om ons self die beste te noem in Pretoria met afdakke. Die grote 6×12 is gepas vir n afdak met twee motors.

Ons doen n gratis kwotasies vir jou spesifiek afdak volgens jou grote staal, kleur verf, dikte plaat.

Miskien wil jy n dak bou oor jou kuier area? Afdakke Pretoria help graag met professionele raad. Kontak ons vandag nog vir jou Staal Werke Pretoria kwotasie!


Afdakke Pretoria het al meer as 20 jaar persoonlike dakke ontwerp vir kliënte in die Pretoria Provinsie.

Elke Afdak is spesiaal ontwerp en argitektuur aangenaam terwyl dit maksimum beskerming bied teen die son en weer.

Die is ons industrieel afdak wat ons bou volgens jou grotes en spesifikasies. Die grote 9×12 is vir groot motors en kan self gebruik word vir stoor plek.

072 727 3194

Reviews

No reviews yet.

Portfolio

No portfolio photos yet.




Afdakke Pretoria

Pretoria West, Pretoria, Gauteng, 0183

Services