Posted by
Ewald O.
When: I'm flexible
Job Description:
Goeiedag
Ek het onlangs laas jaar my Mitshibishi ASX gediens, n major service gehad en n paar foute is ontdek. Die verdere inligting is as volg:
Mitshibishi ASX 2.0i VIN JMYXNGA2WDZ001173 en Engine No. 4B11LK1226 EK wil graag weet of julle vir my n kwotasie kan stuur op die agter wiel bearing wat vervang moet word. Dit is nogal dringend...
Apr 12, 2024