Posted by
Trudie O.
When: ASAP, next few days
Job Description:
Ek benodig iemand wat n skottelgoedwasser kan herstel. Die masjien skop die tablet uit, dan is die skottelgoed nog vuil en die tablet le heel bo in die masjien.
Aug 7, 2025