Posted by
Marcel
When: I'm flexible
Job Description:
Hi ek wil net graag weet wat vra julle vir n 3 meter slaap kamer kas. Ek wil net die aarbeid weet. Die kas het geen laaie nie. Alby kante het net 1meter hang plek en 0.5 meter pak plek. Dankie
Marcel.
Jan 14, 2020