Solar Panels Job - Hoedspruit, LP, 1380

OPEN
Posted by
Piet H.
1 week ago
Location Hoedspruit, Limpopo, 1380 View map
When Next few weeks
Post similar job

Details

Installasie op Plaas Sumatra in Timbavati

Twee kampe en een werkerskamp wat solar benodig. Werkerskamp benodig 4 ligte met skakelaars en 2 krag proppe elk in 3 kamers. Sy stelsel moet 4 ligte, 2 waaiers, yskas plus tv van krag voorsien. Miskien n 3,5kw stelsel en battery plus 4 sonpanele? Die hoofkamp is opgedeel in 2 kampe en word tans deur een groot kragopwekker van krag voorsien. Die vraag is moet daar twee stelsels van ten minste 10kw of een groot ten minste 20kw stelsel geinstalleer word? Seker 8 sonpanele per kamp of 16 sonpanele sou n enkel sisteem die antwoord wees. Elke kamp hardloop 2 yskaste plus n vrieskas, ‘n hele aantal ligte en ten minste 6 staan waaiers, en 2 tv’s elk. Dan en wan word n mikrogolf oond, airfryer of koffie masjien gebruik. Die opslaan swembad het ook n kleinerige pomp wat ons hardloop as ons die swembad opslaan en gebruik. Daar is n 3 motor garage met n plat dak by die een kamp waarop daardie kamp se panele geinstaller kan word maar die ander kamp het dit nie en staanders sal benodig word, miskien vir beide kampe as dit beter sou wees. Ek vertrou dit sal help om die kwotasie te kan doen en die belangrike aspek is dat die installasie teen 18 Desember 2025 afgehandel moet wees.

Send Quote/Enquiry

Suburb, Postcode.

To quote an amount later, leave blank (and enter question below).

Let the customer know details about your quote or ask questions.